book-icon Uitgawe Augustus & September 2019

Wat is jou kind se persoonlikheid?

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Kyk jy soms na daardie mensie (wat jóú kind is) en wonder waar dié wesentjie vandaan kom? Met al sy spesifieke voorkeure, karaktereienskappe en persoonlikheidstrekke voel hy soms soos ’n klein vreemdeling. Maar terselfdertyd beskik hy oor eienskappe wat presies nes joune of jou maat s’n is ...

Ja, dis persoonlikheid. En iedereen, groot of klein, het ’n unieke een. Jou persoonlikheid bepaal hoe jy na die wêreld kyk, hoe jy dinge hanteer en hoe jy met mense en situasies omgaan.

Dit bepaal of jy ’n ekstrovert is wat gek is oor mense om jou, of ’n introvert wat jou eie geselskap verkies. Maar persoonlikheid gaan oor veel meer ...

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees