Anru Erasmus

akkreditasie

"Hy is gebore op 1 Desember 2014. Hy is bitter vriendelik, daar is selfs 'n glimlaggie of twee al het een of ander nare verkoue hom beet. So klein soos wat hy is, is hy baie lief vir honde en maaitjies. Hy het ongelooflik diep in ons harte gekruip!"

*Stuur jou foto's na gesiggie@babaenkleuter.co.za. Wie weet? Dalk is jou kleinding die volgende gesiggie van die dag!

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees