Adriaan Malan

akkreditasie

Adriaan Malan, 22maande. Gebore 14 November 2013.

"Adriaan is 'n "buite"-kind.  Hy is in sy element as hy buite kan speel, veral met water. Adriaan is baie opgewonde oor sy baba-boetie wat Januarie 2016 kom." 

- Liesl Malan 

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees