Leah Nel

akkreditasie

"Ek is Leah Nel en ek is 6 maande oud (gebore 2 Maart 2015). Ek sit nou al op my eie en dink my ouer sussie is die snaakse mens in die wêreld. Ek lag lekker uit my maag uit vir haar."

- Karen Nel

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees