Nian Stander

akkreditasie

"Hy is gebore op 2 Maart 2015 en was 9 weke oud toe die foto geneem is. Sy gunsteling slaapplek is in sy mamma se arms en sy gunsteling tydverdryf is vroegoggend geselsies met sy mamma en pappa op hulle bed. Sy laggie slaan steeds hulle asems weg."

-Niki Bakkes

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees