Rudan Eckert Coetzee

akkreditasie

"My Seuntjie is 3 maande! Hy is te oulik vir woorde en lyk net soos sy ouboet Rowan Coetzee. Hy is verskiriklik vriendelik veral as hy wakker word maar kan ook lekker omgekrap raak wanneer hy nie sy sin kan kry om sy handtjie te suig nie! Ons is baie trots op ons 2 seuntjies!"

-Sunell Coetzee

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees