Thys Roodt

akkreditasie

"Ek is Thysie en ek is amper 17 maande oud. Ek is seker een van die vriendelikste seuntjies en geniet elke sekonde saam met maatjies. Ek is baie lief vir my mamma en pappa. Hierdie foto was geneem so 4 daggies na my eerste verjaarsdag!"

-Alta Roodt

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees