Chandré Pretorius

akkreditasie

Het haar probeer leer om “Butterfly” te se… maar sy se net “Butter” en as ons by die huis kom in die aande, en sy sien vir Ouma dan skreeu sy net die hele tyd “Hallo hallo hallo hallooooooo” tot Ouma haar uit die kar kom haal. Dis die oulikste ding.

Stuur jou foto's aan gesiggie@babaenkleuter.co.za

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees