Arno Muller

akkreditasie

Ek is Arno Muller. Ek bly in Naboomspruit en my mamma is Dene’ Muller. Ek geniet dit vreeslik om te gesels en speel met almal wat bereid is! Is glad nie bang vir vreemdelinge nie!

Stuur jou foto's aan gesiggie@babaenkleuter.co.za

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees