Gesiggie van die dag: Joshua Declan Andrews

akkreditasie

My naam is Joshua, en ek hou baie van lag. Ek is versot op my maatjies by die crèche en ook my neef Jayden ons speel lekker saam. Ek is mal oor die temalied van Harry and His Bucket Full of Dinosaurs.

Stuur jou foto's aan gesiggie@babaenkleuter.co.za 

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees