Sebastian van der Schyff

akkreditasie

My naam is Sebastian van der Schyff en ek is 11 maande oud. Ek verjaar die 11de Februarie. Ek hou baie van bad en om in die water te speel. My mamma en pappa se ek het die mooiste persoonlikheid en ek is baie liefdevol.

Stuur jou foto's aan gesiggie@babaenkleuter.co.za

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees