Xanellé White

akkreditasie

My Naam is Xanellé White. 

Ek is nou 4 Maande oud en is My Mamma & Pappa se Pragtige Poppe-Loppie. Ek hou baie van aandag en is altyd vriendelik.

Ek hou daarvan om net die hele dag by my mamma te wees want sy is my koekonnetjie want my ma het my die hele dag in haar japon gedra.

Ons kyk graag na heidi en dan sing mamma vir my. Almal noem my 'n show off want ek is al klaar groot.

Stuur jou foto's aan gesiggie@babaenkleuter.co.za

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees