Gesiggie van die dag: Chané Terblanche

akkreditasie

Chane' is so liefdevol en gee almal heeldag net soentjies en drukkies. Sy is baie lief vir lag en staan elke oggend met ‘n glimlag op. Sy steel harte oral waar sy gaan. Chané is baie lief vir piesang en avo en geniet biltong en droë wors.

Stuur jou foto's aan gesiggie@babaenkleuter.co.za

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees