Jolette Swart

akkreditasie

"Hier is ons 6 maande oue dogtertjie Jolette Swart van Kaapstad. Sy is die vriendelikste liefdevolste dogtertjie wat ons soveel plesier verskaf. Ons is oneindig lief vir haar."

Stuur jou kleinding se foto's aan gesiggie@babaenkleuter.co.za!

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees