Marthinus Philippus Bührmann

akkreditasie

"Hy is Marthinus Philippus Bührmann en hy is gebore 28 Augustus 2014 en hy was 'n maand te vroeg gebore, maar hy is 'n groot sonstraaltjie in ons en sy twee boeties se lewe en vriendeliker sal jy nêrens anders kry nie. Hy is baie, baie besig en ondersoek alles en 'praat' ons ore van ons kop af, maar verruil hom vir niks!"

Stuur jou foto's aan gesiggie@babaenkleuter.co.za!

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees