Mieke Bloem

akkreditasie

"Mieke is gebore op 7 Augustus 2015 in Vereeniging Medi Clinic. Sy is n regte pop! Mamma en ousus geniet haar so want sy begin nou met ons gesels. Die oulikste geluide wat sy maak dan wil mamma haar net opvreet! Sy is mal oor haar badtyd maar moenie waag om haar te laat wag vir haar bottel nie... sy sal jou gou gou herinner dat dit bottel tyd is met n helse geskreeu."

Stuur jou foto's na gesiggie@babaenkleuter.co.za

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees