Sumé Fourie

akkreditasie

Sumé Fourie, gebore 28 Januarie 2015.

Sumé is ‘n baie lewendige babatjie, en kruip al op 7 maande. Sy is baie vriendelik, en kan lekker uit haar magie lag vir haar mamma en pappa.

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees