book-icon Uitgawe November & Desember 2020 & Januarie 2021

Dit gaan goed met baba – maar met jou?

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Die bedrukte gevoel wat nuwe ma’s kort ná hul bevalling kry, is so algemeen dat medici dit as normaal beskryf. Maar hoekom ly so baie vroue aan die berugte derdedag-depressie, en is daar enige salf aan dié toestand te smeer?  Dis vir baie eerstekeer-ma’s ’n groot skok as hulle twee of drie dae ná hul baba se geboorte hard te lande kom vanaf die babawolk waarop hulle aan die sweef was.

Kenners sê vroue is nou maar net  vatbaar vir gemoedsversteurings in die tydperk kort ná hul baba se geboorte. Dit is normaal om skielik oorweldig te voel; en dis heeltemal te verstane gegewe al die nuwe uitdagings.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees