book-icon Uitgawe Februarie, Maart, April & Mei 2021

Eet reg en bou jou baba

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Dis regtig belangrik dat jy in jou swangerskap gesond eet, want jy moet al die nodige boustowwe aan jou baba voorsien en boonop sorg dat jy self supergesond bly. Sekere kossoorte is in sekere tye van jou swangerskap belangriker – volg ons gids en eet reg vir elke trimester.

Die eerste 12 weke is van kardinale belang vir jou baba se ontwikkeling. Teen die einde van die eerste trimester is al jou baba se interne organe al gevorm. 

Fokus op: Foliensuur

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees