Ultrasoniese lugbevogtiger, R499,95, Clicks.
Stérimar-babaneussproei R158, apteke en kleinhandelaars.
Nuvita-ultrasoniese lugbevogtiger R899,99, Baby City.
Ultrasonic Cool/Warm Steam-lugbevogtiger R999,99 (links) en Platinum Cool/Warm Steam-lugbevogtiger R1 299,99 (regs), albei deur Elektra, Baby City, Dis-Chem, uitgesoekte kleinhandelaars en apteke, takealaot.com en loot.co.za.
Pigeon-neussuier R69,99, babawinkels, Dis-Chem, uitgesoekte kleinhandelaars en apteke, takealot.com en loot.co.za.
Nebuliseerder R535, Clicks.
Fopspeen-medisynevoerder R17,95, Clicks.
Elektra ­se Compressor-nebuliseerderstel met ’n masker vir volwassenes en kinders, ebuliseerder-koppie, filters, lugpyp en mondstuk R499,99 Dis-Chem, apteke, takealot.com en loot.co.za.
NUK-neussuier R99,99, babawinkels en uitgesoekte apteke.
Nûby se mediese stelletjie R169,99, Baby City, Babies R Us, Checkers, Checkers Hyper en Dis-Chem.
Vicks se CoolMist Mini Ultrasonic-lugbevogtiger R749, Dis-Chem.
Bennetts se soutoplossing-neussproei met neussuier R60, Dis-Chem, Baby City, Pick n Pay, Clicks, Shoprite Checkers en uitgesoekte apteke.
Snookums se Dinky-medisynevoerder R59,95 Baby City.
Nûby Breethe-Eez™ -neussuier R129,99 Baby City, Babies R Us, Checkers, Checkers Hyper en Dis-Chem.
Karvol se ontstuwingskapsules R47,90 en borssalf 31,95 (50g), albei by Clicks.
Goldex se Throat Lollies vanaf R47,04, by apteke te kry.
Medisynebottel-verbindingstuk en -spuit R24,95, Clicks.
Nuvita se draagbare nebuliseerder R1 799,99, Baby City.