book-icon Uitgawe Augustus & September 2019

Inenting: Vra die suster

akkreditasie

VRAAG 1: Ek het my kind se Pad na Gesondheid- kaart verloor. Hoe kry ek ’n nuwe een en sal die suster al die vorige inentings kan invul?

ANTWOORD: Hier by Netcare kan die Pad na Gesondheid-kaart net uitgereik word deur die hospitaal waar die baba gebore is. As jy tot dusver gewerk het met een suster by een kliniek wat ’n legger en mediese geskiedenis van jou baba het, kan sy die inligting oor inentings op haar stelsel sien en dit op die kaart invul. Jy word verplig om ’n verklaring af te lê dat jy die kaart verloor het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees