book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2018

Jou lyf ná baba se geboorte

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Ses weke ná die geboorte van jou kleinding moet jy ginekoloog toe gaan sodat hy of sy kan seker maak dat jou lyf ná die swangerskap en geboorte na wense herstel.

Net voor jy kraam, weeg jou baarmoeder sowat 1 kg, maar ses weke later het dit tot 100 g of minder gekrimp. Die grootste verkleining vind in die eerste twee weke plaas en jy sal dit waarskynlik kan voel saamtrek, veral as jy borsvoed.

Of jy nou normaal gekraam of ’n keisersnee gehad het, jy sal ’n ruk lank bloei. Bloeding is die eerste paar dae swaar, maar neem vinnig af. Ná vyf weke behoort dit verby te wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees