book-icon Uitgawe Mei & Junie 2020

Jou swangerskapsdieet: Laat elke hap tel

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Net 280 slapies en wat begin het as twee selletjies ontwikkel tot ’n uitgegroeide baba. Om hierdie wonderwerk te laat ge­beur, het jou liggaam elke dag belangrike voedingstowwe nodig.

’n Gesonde leefstyl verminder nie net die gevaar van komplikasies in jou swangerskap en geboorte-afwykings by jou baba nie, maar ook jou baba se risiko om later chroniese siektes te ontwikkel. Begin dus reeds voor jou swangerskap gesond eet en oefen gereeld; dit sal jou ook help om jou ideale gewig te bereik voor jou nageslag op pad is.

Met nog ’n mensie binne-in jou maak dit sin dat jy meer kos nodig het, maar nie net énige kos nie; kos vol voeding­stowwe!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees