book-icon Uitgawe Oktober & November 2019

Kindervoeding: Toor met groente

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Groente is in elke opsig ideaal: minder cholesterol, minder versadigde vette, minder totale vette, geen dierproteïen, meer vesel, hope vitamiene … daar is regtig net mooi geen nadeel daaraan om ’n kind groot te maak wat lief is vir groente nie. Maar dis soms makliker gesê as gedaan. Dit gebeur ongelukkig dikwels dat babas van groente hou en as peuters hul neus daarvoor begin optrek. Hierdie 10 slim wenke sal jou help om oor en onder en verby daardie hekkie te kom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees