book-icon Uitgawe Mei & Junie 2020

Koronavirus: Hoe beskerm ek my gesin?

akkreditasie

Nog nooit was die wêreld se fokus só op virusse gerig soos vanjaar met die koronavirus-pandemie nie. Wetenskaplikes is hard aan die werk om behandelingsmiddels en vaksiene te ontwikkel.

Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) veroorsaak die virus asemhalingsiektes wat in grade van hewigheid wissel. Dit kan soos verkoue of griep voel – of dit kan in volbloed- longontsteking verander.

Min is nog bekend oor hoe die virus kinders aantas. Mense van enige ouderdom kan dit opdoen, maar tot dusver was daar betreklik min gevalle waar kinders baie siek geword het. Die virus kan dodelik wees, maar tot dusver was die slagoffers meestal bejaardes of mense met onderliggende gesondheidsprobleme.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees