book-icon Uitgawe November & Desember 2020 & Januarie 2021

Loop die nuwe jaar saam-saam in

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Dis wetenskaplik bewys dat aanraking nie net sorg vir ’n beter band tussen jou en jou kind nie, maar jou kind ook beter oor homself laat voel. ’n Gesonder selfbeeld gaan beslis sorg vir ’n gelukkiger kind, maar onthou dat dit ook jou kind se intelligensie en taalvermoë kan verbeter, hom minder selfsugtig sal maak en beter gaan laat slaap.

Gereelde drukkies verlig ook spanning, pyn en depressie, en sorg vir ’n meer positiewe uitkyk op die lewe omdat jy voel jy is kosbaar vir iemand en behoort iewers.

In ’n tyd waar ons skrikkerig geword het vir aanraking en beslis alledaagse aanraking deur ander mense moet vermy, is aanraking in die gesin nóg belangriker.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees