book-icon Uitgawe Augustus & September 2019

Narkotiseurs - die onbesonge helde van 'n keisersnee

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Jy stap die pad na geboorte saam met jou ginekoloog, maar dis die narkotiseur – wat jy dikwels net voor jou keisersnee ontmoet – wat jou grootste steunpilaar tydens die operasie word.

’n Narkotiseur se hoofrol is om sy pasiënt pynvry en lewendig deur die keisersnee te help, sê dr. Pieter Bettings, ’n Johannesburgse narkotiseur. Maar narkotiseurs speel ook ’n belangrike morele ondersteuningsrol.

“Vroue praat gewoonlik nie met die ginekoloog nie, want hy is besig en het nie tyd vir gesels nie. Al die vrae kom dus na die narkotiseur toe. Hy is die kruk op wie jy steun en met wie jy gemaklik voel.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees