book-icon Uitgawe Oktober & November 2019

Peuter sukkel met ekseem

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

My peuter het ’n kwaai uitslag op dele van haar lyf. Veral haar arms en die waaie van haar bene is jeukerig en rooi en sy krap daaraan. Ek voel jammer vir haar. Watter produkte of stappe kan ek beproef om van die uitslag ontslae te raak?

Atopiese dermatitis, oftewel ekseem, is ’n algemene, chroniese, inflammatoriese veltoestand. Dit tas sowat een uit elke vyf Wes-Europese kinders aan en het ’n groot invloed op hul lewensgehalte omdat dit hul daaglikse aktiwiteite en maatskaplik-sielkundige funksionering beperk. By Suid-Afrikaanse kinders is die voorkoms sowat 17 persent. Dit word gediagnoseer as kinders se vel jeuk en drie of meer van die volgende faktore teenwoordig is:

Die behandeling moet altyd aangepas word volgens die graad van die ekseem. Die benadering bestaan uit verskeie stappe:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees