book-icon Uitgawe Junie & Julie 2019

Siek & sat van kieme

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Die belangrikste ding wat jy in die wintermaande moet onthou, is dat jong kinders en babas ’n ontwikkelende immuniteitstelsel het en meer vatbaar vir infeksies is.

Wees dus maar daarop voorberei dat jou kinders siek gaan word – maar weet ook daar is baie wat jy kan doen om hulle so gesond moontlik te hou.

Immunisering bly die heel beste manier om te keer dat jou kind ernstig siek word. Dit leer die liggaam om teenliggaampies te maak ter voorbereiding van die siekte wat dalk kan kom. ’n Entstof stel jou net bloot aan ’n baie, baie klein en veilige hoeveelheid van die virus of bakterie wat óf verswak óf dood is. (In die geval van die griepentstof is dit ’n dooie virus.)

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees