book-icon Uitgawe Februarie tot Mei 2022
Deel

Vrugtesap: Ja of nee?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty/Gallo Images
Getty/Gallo Images

Ek het al dikwels gelees dat ek nie vir my baba van onder ’n jaar vrugtesap moet gee nie. Ander mense reken weer dat ’n mens dit kan gee, maar dat jy dit eers moet verdun. Waarom mag ek dit nie gee nie? En indien ek die sap mag gee, moet ek dit inderdaad verdun? 

As jou baba jonger as ses maande is, moet jy vrugtesap heeltemal vermy. Vrugtesap binne perke is piekfyn vir die meeste kinders van ses maande en ouer. Ons raai ouers egter inderdaad aan om dit te verdun.

Daar is ’n paar faktore wat in gedagte gehou moet word:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees