book-icon Uitgawe Augustus & September 2019

Ware verhaal: Sien is glo

akkreditasie
Kyk net hoe bekyk Dane-lize Lombard die wêreld met haar “nuwe” groot oë!
Kyk net hoe bekyk Dane-lize Lombard die wêreld met haar “nuwe” groot oë!

Klein, fyn gesiggie. Dun haartjies wat oor haar voorkop val. ’n Glimlag wat haar mondhoeke laat krul en elke hart sal steel. Handjies wat beweeg en haar omgewing ondersoek. Wakker ogies.

Dane-lize Lombard lyk soos enige ander baba van haar ouderdom. Jy sal nooit vermoed dat hierdie lyfie al twee operasies moes deurstaan, en dat sy eens op ’n tyd niks kon sien nie.

Vir Rejeanne Beyers en haar verloofde, Pieter Lombard, was hul dogtertjie die mooiste baba wat hulle nog gesien het toe sy in Augustus 2018 gebore is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees