book-icon Uitgawe April & Mei 2019

Wat pediaters wil hê jy moet weet

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Jong pasiëntjies kan dikwels nog nie praat nie en dié wat kan praat, is baie keer onseker wanneer hulle by die pediater se deur instap. En anders as ander dokters moet pediaters nie net met hul pasiënte kan werk nie, maar ook met die kleingoed se ma en pa.

Jy kan dit egter vir jou pediater – én vir jou – makliker maak. Hier is wenke uit die perd se bek wat dié belangrike verhouding sal laat blom.

Dr. Willem Smit, ’n pediater in die noordelike voorstede van Kaapstad, sê ouers moet nooit hul kinders met die dokter dreig of voor die afspraak vir hulle vertel die dokter gaan hulle inspuit nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees