book-icon Uitgawe Junie & Julie 2019

Winterkwale: Maak dit beter, mamma

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Babas en kleuters word gereeld siek – tot een keer per maand – en selfs ’n verkoue kan twee tot drie weke aanhou voor dit opklaar.

Hou moed. Wanneer jou kind verkoue en ’n lae koors het, maar steeds aktief is en eet, kan jy dit tuis behandel met soutoplossingdruppels vir die neus, iets vir die pyn en baie liefde.

’n Verkoue ontwikkel in die loop van ’n paar dae en is meer matig, met ’n loopneus en ’n effense koos.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees