book-icon Uitgawe Februarie tot Mei 2022
Deel

KENNERSRAAD | Band tussen my & jou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty/Gallo Images
Getty/Gallo Images

My seuntjie is amper vyf jaar oud. Dit voel of ons twee nooit gebind het nie. Ek het probeer borsvoed, maar het drie weke ná sy geboorte opgehou. Ek het nageboortelike depressie gehad. Die dokter het medisyne voorgeskryf en sowat ’n jaar later was dit iets van die verlede. Ek voel dat my terugkeer werk toe vier maande ná sy geboorte, my mislukte borsvoeding en depressie alles bydra tot die swak verhouding wat ons het. Is dit te laat om te bind? Hoe kan ek aan ons verhouding werk?

Van ’n baba se geboorte af is ouers deeglik bewus van elke nuwe verantwoordelikheid, elke mylpaal wat bereik word en elke nuwe stap gedurende die reis van ouerskap.

Gesonde binding (of op Engels secure attachment) vind plaas danksy emosionele kommunikasie tussen ’n ouer en baba, selfs sonder die gebruik van woorde. Dit verteenwoordig ’n verhouding en ’n band wat meer behels as om bloot geheg aan jou baba te voel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees