Begin met pampoen. Bly weg van botteltjies kos. Koop ’n stok- menger. Jy moet koes as sy spoeg ...
Al die nalees oor babakos en ore spits wanneer ander ma’s praat, het jou dalk al laat wonder of jy die gedoente sal kan baasraak en of dit nie net makliker is om eet aan jou baba oor te laat nie.
Jy is nie die eerste een nie.