book-icon Uitgawe Junie tot September 2022
Deel

Stamselbewaring: Is dit die moeite werd?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

VRAAG: My swangerskap verloop heel normaal en ons het geen familiegeskiedenis van oorerflike siektes waarvan ek weet nie. Moet ek dit desondanks oorweeg om ons baba se naelstringbloed te laat berg? Dit klink na ’n goeie idee, maar hoe groot is die moontlikheid dat ons dit ooit nodig sal hê en hoe besluit ek watter firma om te kies? Ek voel onseker en weet nie heeltemal wat ek moet vra om die regte antwoord te kry nie.

DR. PETER KOLL ANTWOORD: Dis ’n baie goeie vraag en een wat nie maklik beantwoord kan word nie, want baie faktore speel ’n rol.

My mening hier is persoonlik en weerspieël nie noodwendig die mening van die maatskappy waarmee ek verbind word nie. Ek dink ook nog dieselfde hieroor sedert stamselberging die eerste keer in Suid-Afrika beskikbaar geword het en lank voor ek enige verbintenis met die bedryf gehad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees