book-icon Uitgawe Oktober & November 2017

14 maniere om jou kleuter te help om beter te onthou

akkreditasie

Jou kleuter moet sekere dinge vir kort rukkies onthou, soos dat jy gevra het sy moet haar sak gaan haal. Ander dinge moet vir lank onthou word, soos waar julle woon of ’n selfoonnommer.

Al twee soorte geheue is belangrike boustene vir leer. Jou kind se brein is van geboorte af al besig om strategieë te ontwikkel wat haar sal help om inligting te herroep en te onthou.

Jy kan daardie proses ’n hupstoot gee met ons praktiese wenke.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees