book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2018

Belangrike fyn spiere

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Watter aktiwiteite kan ek met my kleuter doen om sy fyn spiertjies oefening te gee?

Lizanne du Plessis antwoord: Fyn motoriese spierontwikkeling maak dit vir jou kleintjie moontlik om hom self te voer, sy klere aan te trek, sy pop se hare te vleg en ’n potlood vas te hou.

Dis kommerwekkend dat die fyn motoriese ontwikkeling van ál meer kleuters nie op standaard is nie. Daar is verskeie redes voor, maar die grootste is waarskynlik dat kinders nie genoeg speel nie en te veel tyd voor skerms deurbring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees