book-icon Uitgawe Junie & Julie 2018

Gesonde selfbeeld

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

My sesjarige seun is ’n ekstrovert en maak sommer vinnig maats, terwyl sy jonger broer (nou drie jaar oud) ’n baie skamer en teruggetrokke kind is. Ek wil nie die jongste se persoonlikheid verander nie, maar ek wil net seker maak dat sy selfbeeld goed gevestig is. Hoe bou ek sy selfbeeld?

Kinders met ’n sterk selfbeeld voel gelief, waardig en selfversekerd en word gelukkige, produktiewe grootmense. Kinders word nie met ’n sterk selfbeeld gebore nie; dit word mettertyd gevorm. ’n Ouer moet dus daarop ingestel wees om sy kind se selfbeeld optimaal te ontwikkel. Onthou ook dat ’n introvert nie noodwendig ’n swakker selfbeeld as ’n ekstrovert het nie. Volg gerus die volgende riglyne:

Gee jou kind keuses Keuses gee ’n kind gesonde beheer en berei hom voor op moeiliker keuses later in sy lewe.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees