book-icon Uitgawe junie & julie 2019

Help jou skaam kind

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Hoe jy jou kleuter se skaam stadium bestuur is belangrik, want baie emosionele boustene word in die kleuterjare gelê. Kleuters moet leer om hul skaamheid met onafhanklikheid te vervang.

’n Mens moet nou versigtig wees om jou kind nie nóg skamer te maak nie. As jy jou skaam omdat sy take nie bemeester nie of onaanvaarbaar voor ander optree, voel sy jou verleentheid aan en word sy net meer teruggetrokke.

Dit kan ’n bose kringloop word waarin sy ál meer blootgestel voel. ’n Bietjie insig in hoe die wêreld uit haar oogpunt lyk, kan jou help om die stadium met meer empatie te benader.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees