book-icon Uitgawe Oktober & November 2017

"Help! My kleuter sukkel met beplanning"

akkreditasie

"My dogtertjie is amper vier jaar oud. Dit lyk of sy sukkel om te prioritiseer en te beplan. Sy voer geen opdragte uit wat meer as twee stappe bevat nie. Ek is bekommerd daaroor. Hoe kan ek haar speel-speel leer fokus?"

Uitvoerende vaardighede (executive functioning) en selfregulering is belangrike vaardighede wat dit vir jou kind moontlik maak om te fokus en aandag te behou, opdragte te onthou, impulse te beheer, te beplan en te prioritiseer.

Dis vaardighede wat mettertyd ontwikkel, geoefen en geleer word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees