book-icon Uitgawe Desember 2018 & Januarie 2019

Hoe speen ek ’n kleuter?

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

My kleuter van twee en ’n half jaar drink party nagte tot vier keer aan my bors. Hy eet sleg en ek dink dis hoog tyd dat ek hom speen. Ek weet dit gaan nie maklik wees nie, maar hoe kan ek hom van die bors af kry?

Lisanne du Plessis, borsvoedingskonsultant, antwoord:

Dit maak nie saak of dit jy of jou kleuter is wat besluit om op te hou borsvoed nie, maar geleidelike spening sal vir julle albei makliker en beter wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees