book-icon Uitgawe Oktober & November 2017

Is my japsnoet 'n boelie?

akkreditasie

Kleuters en peuters kan ’n mens se lewe op die eenvoudigste maniere met vreugde en positiwiteit vul. ’n Drukkie om die bene of ’n onverwagse glimlag is genoeg om enige ouerhart te smelt.

Ongelukkig kan hulle ook ongekende afgryse bring, soos wanneer jy sien hoe jou engeltjie sy medespruit byt of, nog erger, die ander kinders in sy speelgroepie aanval.

So ’n klein boef is regtig nie oulik nie! En terwyl hierdie gedrag eintlik algemeen by kleuters voorkom, is daar verseker ’n streep te trek tussen ouderdomstoepaslike gedrag en boeliegedrag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees