book-icon Uitgawe Oktober & November 2017

Jou kind se verbeelding is 'n wonderlike ding

akkreditasie

Verbeelding is een van die wonderlikste vaardighede van menswees: om prentjies te vorm in jou gedagtes, iets op te maak, ’n wêreld te skep wat nie bestaan nie. En ons kinders doen dit moeiteloos.

Die fondament vir verbeeldingspel word in die eerste lewensjaar gelê. Die eerste tekens van jou kind se verbeelding is egter eers in die tweede lewensjaar te sien.

Studies wys jou kind sal tussen 19 en 22 maande gebeure kan begin visualiseer sonder dat hy dit self gesien het, ’n belangrike element van verbeelding.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees