book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2018

Klein kansvatter!

akkreditasie

Ons word dikwels gewaarsku teen vloerstuipe, maar niemand waarsku ons dat die meeste kleuters hulle skuldig maak aan jok, steel en konkel nie. Voor jy jou egter te veel daaroor bekommer – hierdie nare eienskappe is heeltemal normaal.

Op dié ouderdom wil jou kleuter onmiddellike bevrediging hê. Hy probeer vasstel waar die grense is en wat die verskil is tussen reg en verkeerd en tussen die werklikheid en sy verbeelding. Dit is die hoofredes waarom hy dan soms jok, steel of verneuk.

Die kinderjare is ’n tyd waar vaardighede geleer word en kinders oefen om hulleself te bemeester, sê die Johannesburgse opvoedkundige sielkundige Kerry Skinner. “Alle kinders wil inherent wen, want hulle is besig om selfbemeestering baas te raak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees