book-icon Uitgawe Oktober & November 2018

Ma, my maag is seer!

akkreditasie

Klein kindertjies het nie altyd die vermoë om pyn te plaas of die woordeskat om te verduidelik wat hulle voel nie, sê dr. Hester van der Walt, ’n pediater van Vredenburg aan die Weskus. As ’n peuter dus sê sy maag pyn, kan dit omtrent enigiets van ’n seer keel tot ’n seer toon beteken.

Voor jy maagpyn by ’n kind jonger as vier jaar diagnoseer, moet jy kyk hoe die pyn aan jou gekommunikeer word, sê Hester. “Onthou dat jy nie jou pyn op jou kind moet projekteer nie – jou kind probeer om jou iets te vertel. Moenie sommer aanneem dis maagpyn nie. Dis nog moeiliker met kinders wat nog nie kan praat nie. En al kan hulle praat is dit nie te sê dat hulle reg is nie.” Hoe weet jy dan jou kleinding het buikpyn? Hier is Hester se leidrade:

Sielkundige kwessies of ’n kombinasie van sielkundige en mediese kwessies is soms die oorsake van kindermaagpyn, sê Andri Burger en Annemarike de Beer, sielkundiges by Synergy Psychological Services in Roodepoort. Voor jy egter aanneem die probleem is sielkundig, moet ’n dokter eers mediese oorsake uitskakel. Andri en Annemarike onderskei twee kategorieë sielkundige redes vir maagpyn en gee raad:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees