book-icon Uitgawe April & Mei 2018

My kleuter het skeidingsangs

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

My kleuter is vier jaar oud. Ek het gedink skeidingsangs kom net by babas voor, maar sy klou soos ’n apie aan my wanneer ek haar soggens by die skool moet los. Hoe moet ek dit hanteer?

Skeidingsangs maak deel uit van normale emosionele ontwikkeling en kan so vroeg as ses maande kop uitsteek. Vir die meeste kinders is dit die ergste teen 18 maande en neem dit teen twee jaar oud af. Alle kinders ervaar skeiding verskillend – op watter ouderdom en vir hoe lank kinders dit het, hang af van hul temperament, die ervarings waaraan hulle blootgestel word en hoe die angs hanteer word. Kinders met ’n sensitiewe temperament is geneig om skeidingsangs intens en vir langer rukke aaneen te ervaar.

Al is dit normaal, is dit glad nie lekker om jou kind so te los nie. Met verloop van tyd behoort jou kind se angs egter te verminder as jy die wenke hieronder beproef. Gesels ook met jou kind se juffrou om die planne te implementeer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees