book-icon Uitgawe Oktober & November 2018

Ouboet piepie in bed

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

My sewejarige kind het enurese. Daar is gelukkig deesdae oulike slaapbroekies wat sorg dat hy nie sy bed natmaak nie. Hoewel ons glad nie ’n groot ding daarvan maak nie, is die hele affêre vir hom vreeslik vernederend. Wat kan ek doen of sê om hom beter te laat voel?

Madelein Koen antwoord: Wanneer ’n kind ouer as vyf hom meer as twee keer per week natmaak, word dit enurese genoem. As ’n kind ouer as vyf jaar is of skielik die bed begin natmaak, moet ’n mens eers seker maak dat daar nie ’n fisiologiese rede voor is nie, soos ’n urienweginfeksie of diabetes.

Enurese is baie algemeen en kan lei tot angs juis omdat kinders verneder voel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees