book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2018

Superkos vir jou kleuter

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Studies wys dat eetgewoontes wat in ’n mens se kinderdae aangeleer is, tot in volwassenheid oorgedra word. Gesonde eetgewoontes is nie net belangrik vir die optimale fisieke en verstandelike ontwikkeling van jou kleuter nie, dit kan hom ook later beskerm teen hartsiektes, diabetes, kanker, osteoporose en vetsug.

Namate jou kind ouer word, ontdek hy dat hy self kan kies en gebruik hy dan die etenstafel om sy onafhanklikheid te wys.

Hy kan besluit om skielik te weier om sy gunstelingkos te eet net omdat hy kán en gewoonlik ook omdat hy weet hy kry dan meer aandag as wanneer hy stroopsoet sit en eet. Hy kan selfs besluit om net een soort kos te eet of om glad nie te eet nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees