book-icon Uitgawe Desember 2018 & Januarie 2019

Van staal

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Jou bloedjie is miskien ’n presteerder, maar “presteer” nie so goed daarin om ’n mislukking te verwerk nie. As jou kind gretig is om nuwe dinge aan te pak, maar nie altyd verstaan dat hy nie noodwendig onmiddellik alles goed sal kan doen nie, is daar drie wenke wat jou én jou kind kan help om sy selfbeeld te versterk.

In sy boek The Optimistic Child beskryf Martin Seligman hoe om ’n kind te help om rasioneel te dink en homself nie gedurig af te skiet nie. In ’n neutedop is daar vier basiese vaardighede wat vir optimistiese denke nodig is. Leer jou kind om ...

1. ’n Negatiewe gedagte te vang: “Die kinders hou nie van my nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees